St Francisbaai St Francis Bay | |
---|---|
St Francisbaai | |
Koördinate: 34°09′39″S 24°49′34″O / 34.16083°S 24.82611°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Kouga |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,04 km2 (3,88 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 933 |
• Digtheid | 491/km2 (1 270/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 26.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 21.7% |
• Swart mense | 51.2% |
• Ander | 0.8% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 39.4% |
• Afrikaans | 32.7% |
• Engels | 21.7% |
• Zoeloe | 1.2% |
• Ander | 4.9% |
Poskode (strate) | 6312 |
Poskode (posbusse) | 6312 |
Skakelkode | 0042 |
St. Francisbaai is 'n vakansiedorp aan die Indiese Oseaan in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is in drie dele verdeel: "Die Kaap", "Die Baai", en "Die Poort".
Die Kromrivier mond langs die dorp uit.